Klerk
2006-10-11
Klerk
’n Rekenmeestersfirma (Paarl) benodig ‘n persoon wat:
- Rekenaarvaardig is en Pastel en Excel magtig is - Opleiding van BTW en Inkomstebelasting het - Goed met kliënte kan kommunikeer
Faks u CV na (021) 871-1358.
Indien u nie van ons voor 23/10/2006 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|