Ontvangsdame/Klerk
2006-10-11
Ontvangsdame/Klerk
’n Rekenmeestersfirma (Paarl) benodig ’n persoon wat:
- Die ontvangs van kliënte, skakelbord ens kan hanteer. - Goed met kliënte kan kommunikeer - Rekenaarvaardig is en Word, Excel en Pastel magtig is.
Faks u CV na (021) 871-1358.
Indien u nie van ons voor 23/10/2006 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|