Laerskool Slot hou Oktoberfees
2006-10-12
LAERSKOOL Slot van die Paarl hou Saterdag ’n Oktoberfees by die skool.
Daar is ’n potjiekoskompetisie, stalletjies, musiek en allerlei vermaak vir die kinders. Bring swembroeke saam.
’n Mnr & Mej Oktoberfees word in drie kategorieë aangebied: voorskools, gr 1-3 en graad 4-7.
Potjiekos-inskrywings is welkom, asook mense wat nog belang stel in stalletjies.
Kontak Sarah by 945-4007 of 082-461-6477.
More
News
|