Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stockrock 2006

Stockrock 2006
 
2006-10-12


DIE orkeste Melktert Kommissie en Doringdraad tree op Vrydag 27 Oktober op by Stockrock 2006 by Hugenote Laerskool op Wellington.
Dit begin om 19:00 en kaartjies is R50 per persoon by 873-2343 of 073-190-1815.

Doringdraad is ou bekendes op Wellington.

Melktert Kommissie trap oorspronklike spore oor die Afri-kaanse musiek-land-skap. Van die grondpad wat almal ken, draai ’n tweespoor-paadjie af deur velde wat die Voortrekkers misgekyk het.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za