Jannie en Christa kuier in die Paarl
2006-10-12
WATERPOEL is 地 unieke konsertvenue op die Rhebokskloofpad tussen Paarl en die R44. Sondag 22 Oktober tree Jannie du Toit en Christa Steyn hier op.
Jannie en die Tannie (met inmenging deur Engemi Ferreira) vertel die verhaal van 地 lewenswyse troebadoer en 地 effe afwesige pianis wat saam uit hulle misverstande leer dat humor die seer kan versag, en dat liefde in die kleinste gebaar van menslikheid teruggevind kan word.
Dit is die soort vermenging van lag en traan wat die gehoor laat met die gevoel dat 地 bietjie vertroue in die mensdom tog nie so misplaas is nie - kortom: lekkerkry-musiekteater.
Kaartjies is R120 elk en sluit 地 ligte maaltyd in. Wyn is beskikbaar. Deure is oop van 19:30 met die vertoning om 20:30.
Kontak Trudy by 082-896-9863 om te bespreek.
More
News
|