Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arts Calendar

Arts Calendar
 
2006-10-19


Sangeres: Karin Kotzé van Wellington tree Saterdagaand en weer op 27 Oktober by San Mere in Brackenfell op. Sy begin om 20:00 en dit is gratis. Woensdagaand tree sy in die Crown Bar in die Paarl op.

Picnic: Nederburg offers a classic picnic with wine on the house until March 2006 (except Mondays). Sunday picnics will only start on November 5.

Mark: Die tweede laaste oggendmark van die Helderberg Veldwinkel vir 2006 vind Saterdag van 08:30 tot 13:00 plaas by Southey’s Vines in die hoofstraat van Somerset-Wes.

Oukraal: Wynand Windpomp tree Saterdagaand in die Hoenderkop sportkroeg by die Oukraal vermaaklikheidsentrum in Noorder-Paarl op. Woensdag is Ruben Harddrive Wentzel daar, Vrydag 3 November is Andries aan die beurt en Saterdag 4 November is daar ’n Halloween partytjie. Navrae by 872-4893.

Boekpraatjies:By Lux Verbi het daar pas twee uitsonderlike boeke verskyn, te wete Ferdinand Deist se Bybeldagboek, “Met God vandag”, en Christina Landman se “Donkermaan, volmaan.” Albei word op Donderdag 26 Oktober om 18:30 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) bekend gestel. Die bekende teoloog en kenner van Deist se werk, Piet Naudé, sal oor die dagboek gesels terwyl Christina Landman oor haar eie boek sal gesels. Aangesien verversings bedien word, moet bywoning vóór 20 Oktober bevestig word by 882-9100 of proteaboek@mweb.co.za.

Wilderers: Every first Sunday of the month (12:00 to 17:00) the Winelands Safari Dixie Band will entertain visitors at Wilderers, the award-winning distillery/restaurant in Simondium. Book at 863-3555 or info@wilderer.co.za.

Russian folk dance: The Venzelia Russian Folk Dance Ensemble is at Artscape tomorrow and Saturday at 20:00 (including matinee on 21st at 14:00). Book at Computicket.

Etensuurkonserte: Die US konservatorium bied Dinsdag en Donderdag 26 Oktober om 13:10 gratis etensuurkonserte in die Endlersaal aan. Dinsdag dra musiekgeskiedenis-studente musiek van die 20ste eeu voor en Donderdag is dit Studentekonsert IV. Navrae: Departement Musiek & Konservatorium, 808-2343.

Moods: Moods is an exhibition of art that will open at the Bordeaux Street Gallery in Franschhoek on Friday 27 October at 18:00. Artists are Vernon Theart, Tanya Swiegers and Louis Ströh van der Walt. RSVP by 23 October at 876-2165. Exhibition runs until 5 November.

Oktoberfees: ’n Oktoberfees word op 27 en 26 Oktober in Kraaifontein aangebied. Toegang is R40 (kinders R20). Onder die kunstenaars wat die Vrydag optree, is Suzanne, Juanita du Plessis en Shine 4. Die Saterdag begin om 09:30 met ’n optog en kunstenaars is Raymond Crous, Thys die Bosveldklong, Karlien Husselman, Shaun Tait, Kurt Darren en Andries Vermeulen. Vir navrae, skakel Bessie by 987-3381.

Treffers: Die VGK Wellington Dorp en Artscape bied Donderdag 9 November ’n program van jazz- en ballettreffers aan in die CP van der Merwesaal, Wellington. Vir kaartjies kontak Christell Witbooi by 082-310-8028 of Lynette Davids by 073-222-0484. Die middagvertoning begin om 15:00 (R15) en die aandvertoning om 17:00 (R40).

Kerssang: ’n Kerssangaand vind Saterdag 16 Desember by die amfiteater op Paarlberg plaas. Kaartjies teen R70 (kinders R30) is beskikbaar by Wille Man Motors in Versterstraat (872-1088).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za