Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gedenkkonsert vir Strauss

Gedenkkonsert vir Strauss
 
2006-10-19


’n GEDENKKONSERT ter nagedagtenis aan Andrew Strauss word op Saterdag 4 November om 19:00 in die La Musique-teater in Bredastraat, Paarl, gehou.

Sopraan Mimi Haasbroek en van haar studente tree op. Kaartjies teen R50 elk is beskikbaar by La Musique (872-6651) of Mimi (082-585-0632).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za