Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Libertaskoor op Wellington

Libertaskoor op Wellington
 
2006-10-19


Die Stellenbosch Libertaskoor tree Sondag om 15:00 op by die Wellington VGK Bergrivier.

Toegang is R25 per persoon. Die optrede is ten bate van fondsinsameling vir die Wellington Jeugsorg- en Onderwyssentrum.

Kaartjies kan by die deur verkry word. Vir navrae, kontak Zenobé Idas kantoorure by 873-1068/9.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za