Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Laaste kans vir Kersspel-oudisies

Laaste kans vir Kersspel-oudisies
 
2006-10-19


’n OPELUG-KERSSPEL gaan op Sondag 17 Desember op Patriotplein in die Paarl opgevoer word.

Henry Oktober is die organiseerder en ook die skrywer van die teks, A New Birth - The Christ of Christmas.

Hy is nou op soek na akteurs/sangers en balletdansers.

Belangstellendes wat oudisies wil bywoon, kan Henry October skakel by 083-346-6439.

Daar gaan ook 'n voorprogram van geestelike danse en sang wees. Kunstenaars wat belang stel om hieraan



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za