Kannemeyer erken skuld
2006-10-19
OUD-MUNISIPALE bestuurder van Stellenbosch en gewese ANC-parlementslid, Bruce Kannemeyer van die Paarl, is beboet met R30 000 (en drie jaar tronkstraf opgeskort vir vyf jaar) vir sy aandeel in die reis skandaal.
Kannemeyer is een van 14 oud- en huidige par lementslede wat skuld erken het.
Hy het skuld erken op ’n aanklag van diefstal van R70 000 en het onderneem om dit eenmalig te betaal.
More
News
|