Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportsterre van weleer gesoek

Sportsterre van weleer gesoek
 
2006-10-19


DIE Ross Sport Trust wil graag sportsterre en -administrateurs van weleer vereer.

Mense kan nominasies (met foto's) indien by enige biblioteek in Drakenstein, die munisipale kantore in Paarl of die Paarl Post. Prestasies moes voor 1990 gewees het.

Toekennings gaan op 30 November tydens 'n dinee op Nelson's Creek gedoen word.

Skakel Conrad Lesch by 072-680-1415 om te bespreek vir die dinee.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za