Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Petersen 'het verlof gehad'

Petersen 'het verlof gehad'
 
2006-10-19


DIE Speaker van Drakenstein, Sikhumbuzo Mgajo, het reageer op die DA se versoek vir ‘n ondersoek na ‘n beweerde oortreding van die gedragskode vir raadslede.

Die klagte gaan daaroor dat raadslid Arthob Petersen, voltydse raadslid van Drakenstein sedert Junie 2003, in dié tyd ook kontraktueel in diens was by die SA Rugbyunie, onder meer as bestuurder van die Springbokke.

Volgens Mgajo is hy in besit gestel van korrespondensie wat daarop dui dat raadslid Arthob Petersen wel toestemming van die vorige Speaker ontvang het om gedurende sy termyn as voltydse raadslid ook as Springbokbestuurder op te tree.

Intussen het Kobus Brynard (DA LP) die Wes-Kaapse Minister van Plaaslike Regering en Behuising, Richard Dyantyi, gevra om hom binne tien dae te laat weet oor sy voorneme om op te tree al dan nie.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za