Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Geen terugvoer

Geen terugvoer
 
2005-04-28


DIE burgemeester mnr Herman Bailey het in Augustus ‘n Indaba gehou en kom luister na ons klagtes, en sou in Oktober terugrapporteer. Geen terugvoervergadering is egter gehou nie.

Daar is onder meer gevra hoekom die huur van munisipale woonstelle so wissel.

Ons het gevra dat die gange in ons blok toegemaak word om
sekuriteitsredes - geen terugvoer word op ons versoeke (ook briewe) gegee nie.

Hoekom laat die Munisipaliteit toe dat mense tussen die woonstelblokke plak en dan mangate as toilet benut? Hoekom is daar geen beheer of optrede nie?

Vroeër vanjaar is berig dat mense met ‘n 20 Amp stroombreker gratis krag kry “omdat hulle behoeftig is”. Ek wil versoek dat die Munisipaliteit my 30 Amp stroombreker sal vervang met ‘n 20 Amp stroombreker, sodat ek ook die gratis eenhede kan kry (ek is werkloos).

Stienie Elizabeth de Kock, Paarl-Oos



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za