Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skoene vir skole

Skoene vir skole
 
2006-10-19


'n PLAASLIKE besigheid het die harte van baie kinders sommer baie bly gemaak.

Mossop-Western Leathers op Wellington het onlangs 400 pare skoolskoene aan nege plaaslike laerskole geskenk.

Skoolhoofde en opvoeders was baie opgewonde en dankbaar omdat minderbevoorregte leerders dikwels nie skoolskoene het om aan te trek nie.

Leerders van Soetendal Primêr, St Albans, Wellington, Hillcrest, Blouvlei, Wagenmakersvallei, Voorgroenberg, Bovlei en Groenberg Primêr, het uit die skenking baat gevind.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za