Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nuwe polisiestasie welkom

Nuwe polisiestasie welkom
 
2006-10-26


UITEINDELIK gaan die wense en drome van die gemeenskap en lede van die SAPS Paarl-Oos bewaarheid word met die bou van ’n nuwe polisiestasie.

Reeds in 1991het die lede te Paarl-Oos self besluit om iets aan hul haglike werksomstandighede te doen. Onder leiding van supt William Reid, het die lede uit eie fondse die aanklagkantoor omskep met ’n nuwe toonbank en verf, en aansoek gedoen by die Departement Openbare Werke vir die oprig van die bestaande opslaankantore om meer werkspasie te skep.

Na vele onderhandelings met hoofkantoor, die plaaslike munisipaliteit, sakemanne en ander rolspelers, is die Polisie-gemeenskaps Aksiekomitee in 2000 gestig.

Die lede kan tereg as die baanbrekers beskou word wat gelei het tot die oprigting van die nuwe polisiestasie wat eersdaags begin. Ek vertrou dat die polisie die baanbrekers sal onthou.

DJ Francke



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za