Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Baie dankie van ambulansmanne

Baie dankie van ambulansmanne
 
2006-10-26


NADAT ons as lede van die plaaslike ambulansdienste ’n maand gelede een Vrydag dwarsdeur die nag betrokke was by ’n intensiewe bergreddingsoperasie in Dutoitskloof, het verskeie besighede vir ons te hulp gesnel met verversings wat ons werk darem ’n bietjie makliker gemaak het in die moeilike omstandighede.

Graag wil ons vir die Drakenstein Gevangenis, Lady Grey Fisheries, Cape to Rio Fisheries 2, en De Oude Stal Bakkery bedank vir hul vriendelike donasies.

Paarl Metrodienste



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za