Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arts Calendar

Arts Calendar
 
2006-10-26


October fest: The Onverwacht October fest takes place on the Onverwacht Wine Estate on Saturday and Sunday. From 17:00 on Saturday an Oom-pah band will play. Book at 873-2009 or 072-743-5295.

Sangeres: Karin Kotzé van Wellington tree môreaand by San Mere in Brackenfell op. Sy begin om 20:00 en dit is gratis.

Picnic: Nederburg offers a classic picnic with wine on the house until March 2006 (except Mondays). Sunday picnics will only start on November 5.

Drama: ‘Vuurgesig’ is geskryf deur Marius von Mayenburg, vertaal deur Geon Nel en ontwerp en geregisseer deur Honneursstudent Wolf Britz. Kurt: Ek het al alles probeer, maar die eenvoudigste bly maar die beste. Vat ’n bottel. Maak dit halfpad vol met petrol. Druk styrofoam of ’n buis gom daarin en laat dit oplos. Gooi ’n blikkie motorolie daarin. Week ’n ou lap in petrol en druk dit in die bottel. Steek die lap aan die brand en gooi die bottel deur ’n venster in ’n gebou in. Dit werk soos ’n bom. Vuur en bloedskande. Vuurgesig is te siene in die HB Thom-teater Maandag om 20:15 en Dinsdag om 14:00 en 20:15. Kaartjies kos R20. Vir besprekings en navrae, skakel 808-3216.

Oukraal: Vrydag 3 November is Andries in die Hoenderkop sportkroeg by die Oukraal vermaaklikheidsentrum in Noorder-Paarl en Saterdag 4 November is daar ’n Halloween partytjie. Navrae by 872-4893.

Boekpraatjies: Die bekende oud-uitgewer, Koos Human, sal Saterdag om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) oor sy memoirs, wat onder die titel “’n Lewe met boeke” verskyn het, gesels. Saterdag 4 November is Rachelle Greeff daar om te gesels oor “Palazzo van die laaste dans”, haar bundel kortverhale wat onlangs verskyn het. Skakel 882-9100 vir meer besonderhede of besoek die webblad by www.proteaboekhuis.co.za.

Moods: Moods is an exhibition of art that will open at the Bordeaux Street Gallery in Franschhoek tomorrow at 18:00. Artists are Vernon Theart, Tanya Swiegers and Louis Ströh van der Walt. Exhibition runs until 5 November.

Kerssang: ’n Kerssangaand vind Saterdag 16 Desember by die amfiteater op Paarlberg plaas. Kaartjies teen R70 (kinders R30) is beskikbaar by Wille Man Motors in Versterstraat (872-1088).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za