Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Karnaval by Zionskerk

Karnaval by Zionskerk
 
2006-10-26


DIE VGK Zions in die Paarl hou Saterdag 11 November van 10:00 af karnaval by die kerk (langs die swembad).

Daar sal ’n kindertafel, kerrie-afval, nagereg, vis en skyfies, speletjies, worsrolletjies, roomys, koektafels, rooti’s, hoenderbraai, koeldrank en Sondagbraaikos wees.

Om 11:00 vertrek Mev Debutante en haar prinsesse, vergesel van die klopse, van Centre Point af na die terrein.

Om 11:30 begin die potjiekoskompetisie met die beoordeling om 14:00.

Om 13:30 is daar ’n prethoedekompetisie, om 14:30 ’n kompetisie vir die beste sestiger-uitrusting en om 15:00 ’n grootpens-kompetisie.
Skakel die kerkkantoor vir inskrywings, 862-0194.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za