Stap vir pret
2006-10-26
’n PRETSTAP word op Saterdag 11 November deur Ligstraal Skool vir Gestremdes en Magnolia Primêr aangebied.
Dit begin om 09:00 by Ligstraal en die inskrywingsgeld is R10. Verversings sal te koop aangebied word en daar sal streng sekuriteit wees.
Vir navrae, skakel Magnolia Primêr by 862-2610 of Ligstraal (Jolene Adams) by 862-7182.
More
News
|