Baba se moeder gesoek
2006-10-26
DIE polisie op Wellington is nog druk besig om die ma van ’n pasgebore baba wat in ’n sloot agtergelaat is te soek.
Twee seuns het op 25 September op die lyk van die baba in ’n sloot in Coodestraat, Weltevrede, afgekom.
Enigiemand met inligting oor die ma van die baba kan vir insp Francois Conradie skakel by 873-3333.
More
News
|