Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vriende verdrink

Vriende verdrink
 
2006-11-02


TWEE vriende het die naweek in ’n plaasdam in Groot Drakenstein verdrink - die eerste verdrinkings van die somerseisoen in die Vallei.
Peter John Delport (19) en Alfonso Randall Samuel (29) het Sondagmiddag by ’n dam gaan afkoel op die plaas Tregurthen, waar hulle woon.

Volgens ’n polisiewoordvoerder het Peter omstreeks 17:20 in die moeilikheid beland terwyl hy geswem het.

Alfonso het ingespring om hom te red, maar het self onder die water verdwyn.

Die liggame van die twee mans is Maandagoggend deur polisieduikers uit die dam gehaal.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za