Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boeremusiekgilde beoog

Boeremusiekgilde beoog
 
2006-11-02


DIE Boland-tak van die Boeremusiekgilde word 18 November by die Laerskool Drakenstein gestig, waarna ’n dans aangebied sal word.

Die vergadering vind om 16:00 plaas waartydens die komitee aangewys sal word.

Die dans begin 19:00 en die Bergrivier Orkes sal optree.
Kaartjies is R40 vir lede en R60 vir nie-lede.

Verversings sal te koop wees. Vir navrae, kontak Johan Wentzel by 083-357-4552.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za