Royal stars
2006-11-02
DIE gewilde Royal Stars musiekgala vind Sondag 12 November om 18:00 plaas by die Bethel Congregational Kerk in Evansstraat, Paarl-Oos.
Van die kore wat sal deelneem is B-Flat, die Nuwe Apostoliese Kerkkoor, die VGK koor en die St Josephs Kerkkoor. Kaartjies is R20 en almal is hartlik welkom.
More
News
|