Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tweelinge byeen

Tweelinge byeen
 
2006-11-02


DIE galabyeenkoms van IdentiTwin vind plaas op Saterdag 11 November om 18:00 by die Vredenheim Landgoed, Stellenbosch. Die koste is R110, ete ingesluit.

Identiese tweelinge bo die ouderdom van 18 jaar is welkom om dit by te woon asook enkel identiese tweeling wat sy/haar maat verloor het.

Kom verkeer gesellig saam en deel in die dubbele pret en vermaak.

Vir nog inligting, bel (023) 349-1268 of 082-499-9356 of e-pos identitwin@lando.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za