Reunie-dans
2006-11-02
DIE 1-plus-1 klub in die Paarl hou sy 20 jaar reünie met ’n dans op Vrydag 17 November by Laerskool Drakenstein.
Die funksie begin om 19:30 vir 20:00 en kos R25 per persoon. Alle oud-lede word genooi, as hulle intussen getroud is, kan hulle hul gades saambring.
Kontak Marie by 073-307-7135 so gou moontlik.
More
News
|