DIE depressie- en angsgroep vergader weer op Maandag 13 November om 19:00 by Paarl Medi-Clinic.
Die gratis byeenkomste is onder leiding van Christo Visser en Sonja Labuschagne. Kom leer oor die hantering van depressie en angs. Bel Jean of Petal by 872-9146 vir verdere inligting.