Compassionate Friends
2006-11-02
DIE jaarlikse afsluitingsfunksie van Compassionate Friends is Maandag 6 November by die lapa van die Munisipaliteit in Weissstraat.
Daar sal ’n wydingsdiens en kersaansteekfunksie wees om kinders wat gesterf het, te gedenk, om 18:30. Dit word gevolg deur ’n bring en braai (bring ook eie kers).
Navrae by Carel en Rita Greyling 872-3613.
More
News
|