Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bosman-familie trek saam in 2007

Bosman-familie trek saam in 2007
 
2006-11-02


DIE Bosman-familie sal op 19 April 2007 reeds driehonderd jaar in Suid-Afrika wees. Vir hierdie herdenking word ’n groot Bosman-saamtrek in die Paarl beplan vir die naweek van 20 tot 22 April.

Dit sal insluit ’n gedenkdiens in die Strooidakkerk, konserte en toere van Bosman-besienswaardige asook die publikasie van ’n gedenkboek.

Enige Bosmans wat ’n troue beplan, is welkom om die Saterdag in die Strooidakkerk. Kontak Isak Bosman by isak@capecitrus.com, tel 919-1262 of Paul Bosman by pbos man@ kleinfontein.net, tel 802-1009.

Isak Bosman



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za