Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tussenverkiesing

Tussenverkiesing
 
2006-11-09


’n TUSSENVERKIESING word in Wyk 23 (Denneburg-gebied, Paarl) beoog ná die bedanking van DA-raadslid Marna van Eeden.

Nominasievorms is by die kantoor van die Munisipale Kiesbeampte in die Paarlse stadsaal beskikbaar.

Nominasies sluit op 21 November om 17:00 en moet vergesel wees van ’n bankgewaarborgde tjek van R500.

Onafhanklike kandidate moet ook handtekeninge van 50 geregistreerde kiesers in Wyk 23 saam met die nominasievorm inhandig.

Indien meer as een nominasie ontvang word, sal die tussenverkiesing op 6 Desember gehou word. Stemlokale is William Lloyd Primêre Skool en Boy Scoutsaal, Klein Parys.

Meer besonderhede kan by 872-8213 verkry word.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za