Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunsdagboek

Kunsdagboek
 
2006-11-09


Jewellery: On the occasion of celebrating his 10th anniversary in Paarl and 45 years of creative work as a goldsmith and jewellery maker, Klaus Schnack is presenting an exhibition of exclusive, handcrafted jewellery at 469 Main Street. It will open on Friday 17 November in conjunction with a showing of sophisticated Alpaca fashions in conjunction with Udo and Carmen Mettendorf of Sacoyo Alpacas. The glamorous range of garments will be presented by Y-Black modelling agency on Friday, 17 November at 18:30.
For bookings, phone Carmen at 863-3192.

Barnyard: Rumours, a tribute to the work of Fleetwood Mac, will be performed by the band Daizy Jane at the Barnyard Theatre in Groot Drakenstein at 20:00 on Friday 17 November. Daizy Jane teamed up with the musical vision of Joe Recrosio, well-known producer and director of hit shows. With the combined talents of Greg Schoeman and Skye Wilson, the ensemble delivers the easy-listening, melodic rock that marked the sound of Fleetwood Mac and the seventies.
Tickets are R95 a person. Book with Debbie Nortjé, 874-1505.
Doors open well before curtain up, so bring a picnic basket and enjoy a meal around the wooden tables.

Gilde: Die Boland-tak van die Boeremusiekgilde word Saterdag 18 November by die Laerskool Drakenstein gestig, waarna ’n dans aangebied sal word. Die vergadering vind om 16:00 plaas waartydens die komitee aangestel sal word. Die dans vind hierna om 19:00 plaas en die Bergrivier Orkes sal optree. Kaartjies is R40 vir lede en R60 vir nie-lede. Verversings sal te koop wees. Vir kaartjiesverkope of enige ander inligting, skakel asseblief vir Johan Wentzel by 083-357-4552.

Boekpraatjies: Dana Snyman het sy uiters gewilde debuut, ‘Nuus uit die binneland’, onlangs opgevolg met die ewe vermaaklike bundel ‘Anderkant die scrap’. Hy sal Saterdag om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) wees om oor dié besonderse verhale van hom te gesels. Vrydag 17 November om 19:00 word Magnus Malan se outobiografie, ‘My lewe saam met die SA Weermag’ bekend gestel. Die outeur sal teenwoordig wees om oor die boek te gesels. Aangesien verversings bedien sal word, moet bywoning vóór Woensdag bevestig word. Saterdag 18 November om 11:00 sal Johan Bakkes gesels oor sy nuwe boek ‘Nou’s ons in ons dônner in’. Skakel 882-9100 vir meer besonderhede of besoek die webblad by www.proteaboekhuis.co.za.

Wilderers: Every first Sunday of the month (12:00 to 17:00) the Winelands Safari Dixie Band will entertain visitors at Wilderers, the award-winning distillery/restaurant in Simondium. Book at 863-3555 or info@wilderer.co.za.

Musiekfees: Die Varing Musiekfees vind môre en Saterdag plaas by Laerskool Bastion in Brackenfell. Onder die kunstenaars wat optree, is die DNA Strings, Theuns Jordaan, die Baardskeerdersbos Orkes, Danie Niehaus, Nianell en Steve Hofmeyr. Toegang is R60 per dag (kinders R30). Sondag om 09:00 is daar ’n erediens met Anneli van Rooyen. Navrae by 072-829-4428 of besoek www.varingfees.co.za.

Mystery: Mystery Ghost Bus Tour in Cape Town on any night for groups of 30 or more persons. Haunted pub stops, haunted houses, poltergeists, castles, graveyards and much more, 19:00 to 24:00 at R195 per person. Call 082-567-6554 or visit www.mysteryghostbus.co.za.

Gemeenskapsdiens: Saron Gemeenskapsdiens hou sy jaarvergadering Donderdag 16 November om 16:00 in die plaaslike VGK-saal. Almal is welkom.

Boekhoekie: Kom luister na skrywer Winnie Rust by die Boekhoekie in Lady Greystraat 23 Paarl, Saterdag om 10:30. Sy gesels oor haar boek “Martha” en haar skryfwerk. Toegang is gratis. Bespreek by Wena tel 872-2851 of sel 082-480-6905 teen Vrydag.

Simonsvlei: Die gewilde Jak de Priester tree op Donderdag 30 November by Simonsvlei op. Besprekings by Lynette Griessel, 082-418-4748 of info@simonsvlei.co.za. Op 22 November bied Simonsvlei ook ’n jazz-aand aan.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za