Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musiek in die Voorhuis

Musiek in die Voorhuis
 
2006-11-09


SONDAG is dit weer tyd vir Musiek in die Voorhuis by Mooikelder Herehuis, Noorder-Paarl.

Die Qahal musikante bestaande uit Charlene Martin (sopraan), Johann Nefdt (bariton), Val Cornes (viool), Lisa Conradie (klarinet) en Elizabeth Carstens (klavier) tree om 17:00 op.

Hulle bied ’n program van Kersfeesmusiek aan wat in almal se smaak sal val.

Verversings sal bedien word.
Toegang is R50 (pensioentrekkers en studente R30).

Vir navrae en besprekings, skakel Adri by tel 869-8787 of 082-749-8936.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za