Diabete ondersteun
2005-05-05
DIE Dis-Chem Diabetes Ondersteuning vergader weer op Woensdag 18 Mei om 19:30 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl.
’n Praatjie oor “Aanvullings vir diabete, oud en jonk” word deur Albert Pretorius aangebied.
Belangstellendes en nuwe diabete is welkom. Navrae by Pat Hayman, 872-7590.
More
News
|