Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Taalmuseum soek gidse

Taalmuseum soek gidse
 
2006-11-09


DIE Taalmuseum en -monument in die Paarl beskik tans oor ’n geleentheid vir twee persone om (onderskeidelik op weeksdae en oor naweke) as onafhanklike kontrakteurs gidswerk by die monument te verrig.

Vereistes is ’n passie vir Afrikaans en erfenis, vlot tweetaligheid (Afrikaans en Engels) en die vermoë om met leerders te werk.

’n Onderwys- of toergidskwalifikasie en ondervinding in een van hierdie velde sal as aanbeveling dien.

Kontak Isabeau Botha by 872-3441 of 076-017-6026, faks 871-1106 of e-pos kurator@taalmuseum.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za