Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Depressie en angs by bejaarde mense

Depressie en angs by bejaarde mense
 
2006-11-09


DIE volgende byeenkoms van die depressie- en angsondersteuningsgroep vind plaas op Maandag 20 November om 19:00 in die opleidingslokaal van die Paarl Medi-Clinic.

Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan persone van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, persone in hul herstelfase of gesinslede wat ondersteuning bied.

By die volgende byeenkoms sal daar gepraat word oor die uitdaging verbonde aan depressie by bejaarde mense. Daar sal gefokus word op praktiese vaardighede.

Belangstellendes word genooi na die geleentheid en bywoning is gratis.

Die ondersteuningsgroep word gefasiliteer deur Christo Visser, Sonja Labuschagne en Adéle Brink.

Vir meer besonderhede, skakel die praktyk by 872-7466.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za