Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Diere-pretstap

Diere-pretstap
 
2006-11-09


’n PRETSTAP oor sowat 3km word op Saterdag 18 November in Suider-Paarl aangebied as fondsinsameling vir die DBV.

Die pretstap vir mens en honde op leibande word gereël deur Paarl Vetshop en Hills Pet Nutrition. Skryf vooraf in by Paarl Vetshop/Vineyard Dierekliniek.

Laat inskrywings kan ook op die dag gedoen word van 09:00 met die wegspring om 10:00 by De Oude Renbaan in Suider-Paarl.

Daar sal ook stalletjies wees met kos en ander produkte, asook vermaak vir oud en jonk. Navrae by Hessie of Annelise, 863-1008.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za