Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Prettige karnaval by Zionskerk

Prettige karnaval by Zionskerk
 
2006-11-09


DIE VGK Zions in die Paarl hou Saterdag van 10:00 af karnaval by die kerk.

Daar sal ’n kindertafel, kerrie-afval, nagereg, vis en skyfies, speletjies, worsrolletjies, roomys, koektafels, rooti’s, hoenderbraai, koeldrank en Sondagbraaikos wees.

Om 11:00 vertrek Mev Debutante en haar prinses, vergesel van die klopse, van Centre Point af na die terrein.

Om 11:30 begin die potjiekoskompetisie met die beoordeling om 14:00. Om 13:30 is daar ’n pret hoedekompetisie, om 14:30 ’n kompetisie vir die beste sestiger-uitrusting en om 15:00 ’n grootpens-kompetisie.

Skakel die kerkkantoor, 862-0194.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za