Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gholfdae ten bate van Kansa

Gholfdae ten bate van Kansa
 
2005-05-05


DIE Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) & Sanlam bied, met die ondersteuning van die Paarl en Wellington Gholfklubs gholfdae aan as deel van ’n nasionale “SonSlim is Kansa Slim”-bewusmakingsveldtog.

Die Paarl Sanlam Kanker-uitdaagreeks (vroue) vind op Dinsdag 10 Mei plaas, met die Wellington Sanlam Kanker-uitdaagreeks (gemeng) op Saterdag 14 Mei en die Paarl Sanlam Kanker-uitdaagreeks (mans) op Saterdag 21 Mei.

Die geld wat met hierdie toernooi ingesamel word, sal gebruik word vir die stryd teen kanker en meer spesifiek voorligting oor Kansa, slim leefstyl-keuses en ander dienste wat Kansa in die Paarl- en Wellington-omgewing aanbied.

Navrae oor die gholfdae, kan gerig word aan Niel Laubscher, 083-629-4412 of e-pos: niellaubscher@ sanlam4u.co.za



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za