Kelder-seminaar
2006-11-09
‘n DAGSEMINAAR, aangebied in samewerking met Lourens van Schoor van Enviroscientific, word op 23 November in die Paarl gehou oor die verantwoordelike bestuur van kelderafvalwater.
Dit begin om 08:30 by Le Ferme Derik (langs Rhebokskloof by Slot van die Paarl).
Die koste is R350 (R295 vir EKOV lede) en inskrywings sluit 16 November.
Kundiges sal praat oor internasionale bestuursisteme, Waterwese en Omgewingsake se vereistes, skoner produksie, watergehaltebestuursplan en waterbehandeling.
Bespreek by info@ekovsa.com of skakel 082-851-3164 of 082-565- 6746.
More
News
|