Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ekonoom praat

Ekonoom praat
 
2006-11-09


DIE hoofekonoon van Nedbank Korporatief, Dennys Dykes, is die spreker by die volgende vergadering van die Paarlse Sakekamer op Donderdag 16 November.

Hy sal praat oor hoe gou Suid-Afrika 6% groei kan behaal.
Die vergadering begin 12:00 op die vyfde vloer van die Nedbank-gebou in Bredastraat.

Bespreek by Serene, tel 872-6528, of marietjie@vdspuy.co.za.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za