Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Twee kannetjies maak debuut vir Franschhoek

Twee kannetjies maak debuut vir Franschhoek
 
2006-11-09


TWEE 14-jariges het Saterdag Franschhoek Krieketklub na ’n sege gehelp in hul Boland derdeliga-klubwedstryd teen Mbekweni.

Craig Boonzaaier en Clement Jacobs het met boulsyfers van onderskeidelik 3/27 en 2/10 die span van Mbekweni tot 133 lopies beperk.

Louvin Jacobs 3/16 was ook dodelik akkuraat.

Franschhoek behaal die teiken met nog drie paaltjies in die sak.

Franschhoek se aanvangskolwer, Denver Adonis wat die afgelope twee wedstryde tellings van 108 en 57 aangeteken het, het Saterdag weer uitgeblink met ’n beurt van 61 lopies.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za