Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Krisante geskou

Krisante geskou
 
2005-05-05


WELLINGTON se krisanteskou word hierdie naweek in die stadsaal gehou.

Ten spyte van baie slegte weer, waterbeperkings en ‘n haelstorm word meer as 600 blomme verwag.

Afgesien van krisante word naaldwerk en gebak ook uitgestal.

Die deure open Saterdag om 14:00 en die openingspreker is Winnie Rust.

Toegangsgeld is R5 terwyl ‘n brosjure van R5 ook te koop sal wees.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za