Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Briljante pianis in die vallei

Briljante pianis in die vallei
 
2005-05-05


DIE briljante, jong Amerikaanse pianis, Spencer Myer, tree Saterdag om 20:00 in die Goodnow, Wellington op.

Spencer is die algehele wenner in die 2003 Unisa Internasionale Klavierkompetisie en toer tans deur die land wat hoofsaaklik deur Vodacom geborg word.

Werke van Gluck, Debussy, Barber en Liszt word gespeel. Kaartjies by die deur.

Nederburg

Sondag om 17:00 open Spencer ook die jaarlikse Nederburg-konsertreeks.

Hy speel Beethoven se Sonate in d mineur, op 31, no 2, Barber se Klaviersonate, Schumann se Variasies op die naam Abegg, en Schumann se Davidsbündlertanze.

Kaartjies kos R125 en sluit ’n vinger-ete en Nederburg wyne in.

Besprekings kan gedoen word deur Irma te skakel by 809-8106,
Magdel by 809-8345, of deur ’n e-pos te stuur aan ialbers@distell.co.za.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za