Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Piekniekkonsert by musiekkonsert

Piekniekkonsert by musiekkonsert
 
2006-11-23


DIE werksaamhede van die Frank Pietersen Musieksentrum in die Paarl loop tot ’n einde met die piekniekkonsert om 18:00 by die musieksentrum.

Verskeie groepe van die musieksentrum sal optree en die gehoor sal saam met die orkes Kersliedere sing.

Die toegang is gratis. Bring u piekniekmandjie saam en geniet die sonsondergang met die leerders van die musieksentrum.

Vir meer inligting, skakel die musieksentrum by 872-2123/4.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za