Hoor van dwelms
2006-11-23
n BEWUSMAKINGSAKSIE oor dwelms word deur die Wellington polisie gereėl vir Dinsdagaand.
Sera Fischer van die organisasie SMART, sal gaste toespreek. Organisasies en die publiek is baie welkom by die byeenkoms in die Bergrivier Hoėrskoolsaal, om 19:30.
* Donderdag volgende week word die laaste vergadering van die jaar van die Wellington polisiegemeenskapsforum gehou
Dit begin om 19:30 in die saal van Bergrivier Hoėrskool. Almal is baie welkom, het insp Jonty Rhode (873-3333) gesź.
More
News
|