Optog teen dwelms en kindermolestering
2006-11-23
DIE Polisiëringsektor 2 van Chicago, Paarl-Oos, hou op Saterdag 2 Desember ’n optog teen dwelms en kindermolestering. Dit begin 09:00 by Orleansvale Primêr.
Belangstellendes is welkom om deel te neem en saam te staan teen die misdaad in die gemeenskap. Vir navrae, bel die organiseerder by 862-0310.
More
News
|