Franschhoek val
2006-11-23
DIE span van Franschhoek Krieketklub moes Saterdag die knie buig teen Stellenbosch & Distrikte III in hul wedstryd op Idasvallei.
Die tuisspan kolf eerste en teken 183/6 aan. Eddy Cloete was Franschhoek se beste bouler met 3/28 in agt boulbeurte.
Hy is goed ondersteun deur Denver Blaauw (2/28 in 8bb).
Met drie van sy gereelde spelers nie beskikbaar, was Franschhoek nie op volle sterkte en word vir 150 uitgeboul.
Franschhoek speel Saterdag teen Kromco op Grabouw
More
News
|