Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bergrivier wen

Bergrivier wen
 
2006-11-23


DIE eerste span van Bergrivier Krieketklub het Saterdag op Weltevrede sy wendroogte gebreek deur Stellenbosch en Distrikte met drie paaltjies te klop.

Die besoekers behaal 200/9, met Brandan Lyman (63 4x7) wat goed kolf.

Ryan Mouton (2/35) en Jakob Adams (1/13) die beste boulsyfers behaal.

Bergrivier het met reëlmaat paaltjies verloor, maar die ervaring van Adiehl Cassiem (46 4x5), Lester Hendricks (34 4x5) en Mouton (42 4x1, 6x4) het die tuisspan deurgedra.

Sondag het hulle vir Worcester United op Worcester met 27 lopies in die Pro20 kompetisie geklop.

Bergrivier kry 150/8, met Mouton (41 4x3, 6x2), Hendricks (27 4x2, 6x1), Lee-Irvine Alexander (26 4x2, 6x1) en Darren Isaacs (20 4x4) wat lopies kry.

Die tuisspan word vir 123 uitgehaal uitgehaal. Mouton (4/37) en Lee-Trevino Hoffman (3/19) blink uit.

Bergrivier I (tuis) en II (weg) speel Saterdag teen Maties.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za