Optog teen dwelms
2006-11-30
DIE Polisiëringsektor 2 van Chicago, Paarl-Oos, hou op Saterdag 2 Desember ’n optog teen dwelms en kindermolestering.
Dit begin 09:00 by Orleansvale Primêr. Belangstellendes is welkom om deel te neem en saam te staan teen die misdaad in die gemeenskap.
Vir navrae, bel die organiseerder by 862-0310.
More
News
|