DRAKENSTEIN Toerisme is in die proses om ‘n jaarkalender vir 2007 op te stel.
Inligting kan gestuur word na luzelle.moller@ drakenstein.gov.za/faks 807-6245 of die Paarl Inligtingskantoor (paarlinfo@drakenstein.gov.za of faks 872-9376) of die Wellington inligtingskantoor (welltour@mweb.co.za of faks 873-4607).