Vakansiepret by Meulstraat
2006-11-30
DIE Meulstraat-biblioteek in die Paarl het weer 地 opwindende program vir die jongspan van Maandag tot Vrydag volgende week. Dit begin daagliks om 09:30.
Maandag en Dinsdag gaan hulle knip en plak. 地 Sk靡 moet saamgebring word.
Woensdag is daar 地 gratis poppekasvertoning en Donderdag 7 Desember word 地 kostuumpartytjie beplan. Voorafbespreking vir die partytjie is nodig.
Op Vrydag 8 Desember word 地 video vertoon.
More
News
|